2005 Nissan Micra Four Wheel Drive Manual 96000 miles
Ek wil weet ek het my kar ingeneem vir 'n diens, 90000km, my voertuig se agterbrieke moes ook gedoen word. Dit was gedoen, daarna het ek elke keer as ek briek so 'n vieslike "drom" geluid ondervind as ek briek. Ek het die voertuig teruggevat, hulle se toe vir my dat die platte agter gebuig het, ek het die voertuig weer terug gevat, om die gebuigde platte reg te maak, die voertuig het nog steeds die "drom" as ek briek, help my seblief want die probleem word nie uitgesort nie, en die mense kan nie vir my 'n antw gee nie.
SPONSORED LINKS
Monday, June 14th, 2010 AT 1:55 AM